• Home
  • Oor ons
  • Administratief
    • Finansies
      • Leerlingraad
        • Dokumente
          • Klerewinkel
            • Nuusbrief
              • Skoolreëls
              • Personeel
                • Die Hoof
                  • Die Adjunkhoof
                    • Die Grondslagfase>
                      • Graad 1
                        • Graad 2
                          • Graad 3
                          • Die Intermediêrefase>
                            • Graad 4
                              • Graad 5
                                • Graad 6
                                  • Graad 7
                                  • Sekretaresses
                                    • Skool personeel
                                    • Akademie
                                      • Grondslagfase
                                        • Intermediêrefase
                                          • Kinderkinetika
                                            • Rekenaarsentrum
                                              • R-O Klasse
                                                • Top 10
                                                • Kultuur
                                                  • Entrepeneurs
                                                    • Idols
                                                      • Koor
                                                        • Mnr en Mej Laerskool Kathu
                                                          • Musiek
                                                            • Redenaars
                                                              • Revue
                                                                • Toneel
                                                                  • Voortrekkers
                                                                  • Sport
                                                                    • Atletiek
                                                                      • Gholf
                                                                        • Krieket>
                                                                          • Mini Krieket
                                                                            • 0/11
                                                                              • 0/13
                                                                              • Netbal
                                                                                • Rugby>
                                                                                  • 0/9 A
                                                                                    • 0/9B
                                                                                      • 0/11A
                                                                                        • 0/11B
                                                                                          • 0/13A
                                                                                            • 0/13B
                                                                                            • Skaak
                                                                                              • Sokker
                                                                                                • Swem
                                                                                                  • Tennis
                                                                                                  • Avonture
                                                                                                    • Graad 7 Toer
                                                                                                      • Graad 6 Veldskool
                                                                                                      • Kontak ons
                                                                                                      • Borge

                                                                                                      Tennis
                                                                                                      Provinsiale Deelname

                                                                                                      Gedurende die Noordkaap Tennisproewe wat vanaf 12 tot 14 Januarie 2012 in Kimberly gehou is, het Laerskool Kathu 23 spelers in die John Taola Gaetsewe Span gehad wat gaan deelneem het. Tien van ons spelers is tot dusver in die Noordkaapspan opgeneem vir provinsiale deelname. 

                                                                                                      Picture
                                                                                                      Kyla Gricius 0/13D is opgeneem in die Noordkaap Tennisspan wat op 25 Februarie 2012 in Kimberly teen Noordwes speel.

                                                                                                      Picture
                                                                                                      Die volgende agt spelers is gekies om Noordkaap te verteenwoordig in die Paarl vanaf 21 tot23 maart 2012 tydens die Trinity Cup vir 0/11, 0/12 en 0/13. Deelnemende provinsies is Boland, OP, WP en Noordkaap.

                                                                                                      0/11D: Chane Gricius, Ellaine Peters, Carla Cronje
                                                                                                      0/12S: Henri kock, Jacobus Cronje
                                                                                                      0/12D: Marine Vos
                                                                                                                                                0/13D: Kyla Gricius
                                                                                                                                                0/13S:Albert Slabbert

                                                                                                      Picture
                                                                                                      Levern Muller en Tlotlo Mosimanyane is gekies vir die Noordkaap Interprospan wat die Noordkaap in Bloemfontein verteenwoordig tydens die SA Laerskole Toernooi vir 0/13 spelers. 30 Maart tot 3 April 2012

                                                                                                      Create a free website with Weebly