• Home
  • Oor ons
  • Administratief
    • Finansies
      • Leerlingraad
        • Dokumente
          • Klerewinkel
            • Nuusbrief
              • Skoolreëls
              • Personeel
                • Die Hoof
                  • Die Adjunkhoof
                    • Die Grondslagfase>
                      • Graad 1
                        • Graad 2
                          • Graad 3
                          • Die Intermediêrefase>
                            • Graad 4
                              • Graad 5
                                • Graad 6
                                  • Graad 7
                                  • Sekretaresses
                                    • Skool personeel
                                    • Akademie
                                      • Grondslagfase
                                        • Intermediêrefase
                                          • Kinderkinetika
                                            • Rekenaarsentrum
                                              • R-O Klasse
                                                • Top 10
                                                • Kultuur
                                                  • Entrepeneurs
                                                    • Idols
                                                      • Koor
                                                        • Mnr en Mej Laerskool Kathu
                                                          • Musiek
                                                            • Redenaars
                                                              • Revue
                                                                • Toneel
                                                                  • Voortrekkers
                                                                  • Sport
                                                                    • Atletiek
                                                                      • Gholf
                                                                        • Krieket>
                                                                          • Mini Krieket
                                                                            • 0/11
                                                                              • 0/13
                                                                              • Netbal
                                                                                • Rugby>
                                                                                  • 0/9 A
                                                                                    • 0/9B
                                                                                      • 0/11A
                                                                                        • 0/11B
                                                                                          • 0/13A
                                                                                            • 0/13B
                                                                                            • Skaak
                                                                                              • Sokker
                                                                                                • Swem
                                                                                                  • Tennis
                                                                                                  • Avonture
                                                                                                    • Graad 7 Toer
                                                                                                      • Graad 6 Veldskool
                                                                                                      • Kontak ons
                                                                                                      • Borge

                                                                                                      Laerskool Kathu rekenaarsentrum

                                                                                                      Picture
                                                                                                      Me R van Zyl
                                                                                                      Rekenaarsentrum

                                                                                                      Elke leerder vanaf Graad 4-7 het twee periodes rekenaar in elke siklus, wat strek oor 6 dae. Interessante programme soos Cami Wiskunde en Cami taal, word tydens hierdie periodes aangeleer en oefeninge word daarop gedoen. Met die gebruik van hierdie programme word daar ook punte en erkenning gegee. Die programme word elke jaar opgegradeer met die nuutste oefeninge en aktiwiteite. Hierdie programme bepaal ook hulle vlakke en leesspoed by lees oefeninge. Elke leerder werk op sy eie rekenaar in sy onderrig taal, Afrikaans of Engels en dit vul aan by die leerder se leerplan. Microsoft Word en Excel word ook aangeleer, asook die vaardigheid om te tik op die regte manier en metode. Die rekenaar toetsbord vir die rekenaar/sleutelbord waaraan sleutels gehang word word ook aangeleer  asook die funksie daarvan. Die leerders se gunsteling program is Paint, waar hulle hulle self uitleef om prente te skep en voorwerpe te teken.

                                                                                                      ALT 3 Groete


                                                                                                       

                                                                                                      Picture
                                                                                                      Create a free website with Weebly