Remediërende Onderrig
Laerskool Kathu bied remediërende onderwys klasse aan. Die klasse bied ekstra individuele hulp vir leerders wat nie na wense vorder in die normale hoofstroom nie. Me. Mari-Lois en Me. Karen behaal groot sukses met die individuele leerders se vordering.
Mari - Lois Olivier
Karen Kampher
