• Home
  • Oor ons
  • Administratief
    • Finansies
    • Leerlingraad
    • Dokumente
    • Klerewinkel
    • Nuusbrief
    • Skoolreëls
  • Personeel
    • Die Hoof
    • Die Adjunkhoof
    • Die Grondslagfase>
      • Graad 1
      • Graad 2
      • Graad 3
    • Die Intermediêrefase>
      • Graad 4
      • Graad 5
      • Graad 6
      • Graad 7
    • Sekretaresses
    • Skool personeel
  • Akademie
    • Grondslagfase
    • Intermediêrefase
    • Kinderkinetika
    • Rekenaarsentrum
    • R-O Klasse
    • Top 10
  • Kultuur
    • Entrepeneurs
    • Idols
    • Koor
    • Mnr en Mej Laerskool Kathu
    • Musiek
    • Redenaars
    • Revue
    • Toneel
    • Voortrekkers
  • Sport
    • Atletiek
    • Gholf
    • Krieket>
      • Mini Krieket
      • 0/11
      • 0/13
    • Netbal
    • Rugby>
      • 0/9 A
      • 0/9B
      • 0/11A
      • 0/11B
      • 0/13A
      • 0/13B
    • Skaak
    • Sokker
    • Swem
    • Tennis
  • Avonture
    • Graad 7 Toer
    • Graad 6 Veldskool
  • Kontak ons
  • Borge

Laerskool Kathu

Picture

  • Laerskool Kathu word gereken as die kwaliteit skool in die Noord-Kaap waar individue se potensiaal maksimaal en in totaliteit ontwikkel word, om sodoende mense daar te stel wat in aanvraag is vir die geleenthede wat ‘n ontwikkelende wêreld bied! Laerskool Kathu bied self Remediërende Onderrig (RO) deur gekwalifiseerde onderwysers aan. ‘n Kind wat dus een of ander akademiese probleem ervaar, kan op hierdie wyse individuele hulp en ondersteuning ontvang ten einde die spesifieke struikelblokke uit die weg te ruim.

    Ons beskik oor die dienste van ‘n Kinderkinetikus. Kinderkinetika behels die ontwikkeling en stimulasie van beide die groot en fyn motoriese vaardighede van ‘n kind wat nodig is vir sy maksimale ontwikkeling ten einde sy volle potensiaal te bereik.

    Missie
    Ons fokus op die volgende aspekte;
    - Die Afrikaans- en Engelssprekende multikulturele gemeenskap binne ‘n 50km radius rondom Kathu.
    • - Afgeronde leerders op akademiese, kulturele en sportgebied te ontwikkel, wat vir hulself kan dink en    met selfdissipline en respek self handhawend kan optree.
    • - Gemotiveerde en bekwame personeel met die ondersteuning van betrokke en entoesiastiese ouers, met die skool en gemeenskap wat saam in harmonie ‘n vennootskap vorm.
    • - Die nuutste leer tegnieke in goed toegeruste fasiliteite, asook eenvormige leermateriaal wat op die nuutste uitkomste gebaseer is volgens die nasionale kurrikulum.
Fasiliteite
Ons beskik oor goed toegeruste klaskamers met die nodige multimedia toerusting. Ons beskik ook oor ‘n laboratorium, Tegniese klaskamer en ‘n Multi Media Sentrum met die nodige sagteware soos Cami en Microsoft. ‘n Busdiens om te verseker dat ons leerders veilig vervoer word. Ons beskik oor puik Netbal en Tennis bane. Ons Rugby- en Krieketvelde is ook van uitstaande gehalte.

Veiligheid is ‘n prioriteit by ons skool, dus het elke leerder sy eie toesluit kas. Die skool is ook omhein met veiligheidsheinings.

Create a free website with Weebly