• Home
  • Oor ons
  • Administratief
    • Finansies
      • Leerlingraad
        • Dokumente
          • Klerewinkel
            • Nuusbrief
              • Skoolreëls
              • Personeel
                • Die Hoof
                  • Die Adjunkhoof
                    • Die Grondslagfase>
                      • Graad 1
                        • Graad 2
                          • Graad 3
                          • Die Intermediêrefase>
                            • Graad 4
                              • Graad 5
                                • Graad 6
                                  • Graad 7
                                  • Sekretaresses
                                    • Skool personeel
                                    • Akademie
                                      • Grondslagfase
                                        • Intermediêrefase
                                          • Kinderkinetika
                                            • Rekenaarsentrum
                                              • R-O Klasse
                                                • Top 10
                                                • Kultuur
                                                  • Entrepeneurs
                                                    • Idols
                                                      • Koor
                                                        • Mnr en Mej Laerskool Kathu
                                                          • Musiek
                                                            • Redenaars
                                                              • Revue
                                                                • Toneel
                                                                  • Voortrekkers
                                                                  • Sport
                                                                    • Atletiek
                                                                      • Gholf
                                                                        • Krieket>
                                                                          • Mini Krieket
                                                                            • 0/11
                                                                              • 0/13
                                                                              • Netbal
                                                                                • Rugby>
                                                                                  • 0/9 A
                                                                                    • 0/9B
                                                                                      • 0/11A
                                                                                        • 0/11B
                                                                                          • 0/13A
                                                                                            • 0/13B
                                                                                            • Skaak
                                                                                              • Sokker
                                                                                                • Swem
                                                                                                  • Tennis
                                                                                                  • Avonture
                                                                                                    • Graad 7 Toer
                                                                                                      • Graad 6 Veldskool
                                                                                                      • Kontak ons
                                                                                                      • Borge

                                                                                                      SKOOLFONDS
                                                                                                      - Sewe dae na die aanvaarding van die Begroting deur die ouers en Beheerliggaam, sal die skoolfonds per maand vir tien maande, vanaf Januarie tot Oktober, bekend gemaak word.
                                                                                                      - Skoolfonds en Busgeld is streng vooruit betaalbaar.  Indien ouers I voogde finansiële probleme ondervind, moet hulle met die skoolhoof daaroor in verbinding tree.  Ouers wat jaarliks vooruit betaal, kry 8% afslag terwyl ses maandelikse betalings, kwalifiseer vir 4% afslag.
                                                                                                      - Subsidie aansoekvorms is vanaf Januarie by die finansiële kantoor beskikbaar.  Aansoeke sluit die einde van Januarie waarna geen aansoeke sonder goeie rede aanvaar sal word nie.
                                                                                                      - Ons doen ’n beroep op ouers om toe te sien dat geld wat na die finansiële sekretaresse moet gaan, asseblief in ’n verseëlde koevert moet wees met die volgende inligting daarop:

                                                                                                      1. Naam en van, van leerling,
                                                                                                      2. Graad,
                                                                                                      3. Duidelike omskrywing waarvoor die geld gaan,
                                                                                                      4. Bedrag,
                                                                                                      5. Rekeningkode.

                                                                                                      BEGROTING
                                                                                                      - Die finale begroting vir die volgende jaar word jaarliks in November aan die ouers voorgelê vir goedkeuring.
                                                                                                      - Dit is skoolbeleid dat hierdie dokument nie uitgestuur word nie.
                                                                                                      -
                                                                                                      Alle ouers is egter baie welkom om te eniger tyd gedurende skoolure die begroting by die skool te kom bestudeer om hul van die inhoud te vergewis.
                                                                                                      - Ouers van Grade 1, 2 en 3 leerders moet daarop let dat alle leerders dieselfde pakket ten opsigte van werkboeke en skryfbehoeftes ontvang wat dan aan die skool betaalbaar is.  Die bedrae van die drie grade verskil egter.

                                                                                                      Create a free website with Weebly