Laerskool Kathu is weer in volstoom besig. Baie sterkte vir alle
leerders en onderwysers. Dankie, vir ons borge en gemeenskap wat ons ondersteun.
leerders en onderwysers. Dankie, vir ons borge en gemeenskap wat ons ondersteun.
Fantasy Medieval Feast
8 Junie 2012
Moet nie die onvergeetlike Laerskool Kathu se Dans mis hierdie jaar nie. Inligting op dokument wat hieronder aangeheg is. Kaartjies is beskikbaar by Laerskool Kathu.
| laerskool_kathu_dans_2012.doc | |
| File Size: | 148 kb |
| File Type: | doc |






















































